AGGENEE, daar verdwyn jy weer vir drie weke, sê my huisgenote elke jaar dié tyd. Nie vir die hele drie weke nie, skerm ek dan. Ek kyk nét as daar steil bulte kom óf as ek niks beters te doene het nie, wat weliswaar gereeld gebeur.
Iewers gedurende die grendelstaat het my belangstelling in fietsry se drie Grand Tours in ’n soort fatalistiese fanatisme verval. Selfs al kyk ek nie, is die TV op kanaal 206 net ingeval ek die kommentators skielik opgewonde hoor skreeu.
Dis die Giro d’Italia...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.