Emilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.
KOS
Die dag van die poepende perde
Charlie dink sy kroning was 'n kroningsaffêre soos enige ander. EMILIA SMUTS voel die koninklike quiche was ook maar middelmatig. Sy gee haar resep vir Die Alternatiewe Kroningskoek.
Deel
SO sit ek en Charlie oor 'n glasie whisky en klets. Mos 'n ou gewoonte van ons. Hy daar, ek hier (die wondere van die internet). Hy drink Laphroaig met 'n blerts water, ek drink Bain's op klippe, want die enkelmoute se prysmetertjies begin loop die oomblik dat hulle daar uit Skotland trek, en hou nie op voor dit hier aankom nie.
Ek steek eers bietjie draak oor die Britse koningshuis se manewales en kattemaaierye, vra uit na Meghan en sy swetende broer. Maar die ou byt nie. Lyk eerder of hy hom wil vererg. Seker maar effens broos ná al die opwinding die laaste tyd.
“So, U Koninklike Hoogheid, sê bietjie, hoe was die Groot Dag toe? Ek meen, jy kyk al van jare her af daarvoor uit?”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kooplus con Patate
’n Eetfees met twee bestanddele
Die dag van die souttert en die boerboon
’n Britse koningshuis sonder Lizzie?
Die Kiëfste hoendergeregte
Deel
Deel
Volgende artikelEmilia Smuts
KosskrywerEmilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.