Emilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.
KOS
Kooplus con Patate
Iéts moet ’n mens koop wanneer jy ’n spoggerige skou bywoon. EMILIA SMUTS besluit op ’n groentekapper – wat gou ’n wit olifant word. Tot die dag van die aartappelpizza.
Deel
’N VRIEND van my van Calitzdorp het altyd met sy seldsame besoeke aan die stad met verwondering deur die koopkatedrale geloop en dan agterna met ’n sug gesê: “Hier is so baie goed wat ek nie wil hê nie!”
Dit bly vir my ’n bevrydende opmerking, want dit voel vir my ons word so gedryf deur ons behoeftes en begeertes vir koopgoed.
Maar nou moet jy nie dink ek is immuun teen lekker of teen koop nie. So vertel ’n vriendin sy was in die Kiks by Decorex of iets dergeliks en het absoluut FANTASTIESE winskopies gekry. Ek was jare laas by so iets en kry ’n kooplustigheid oor my. Ek koop kaartjies en sleep Manlief as ’n valse getuie saam...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Eetfees met twee bestanddele
Tamatiesous en ander ‘outentieke’ kos
Pastakok met ’n voorliefde vir knoffel
Pizzaprotes: Bak jou eie brood!
Die vertroosting van paai
Deel
-
Deel
Emilia Smuts
KosskrywerEmilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.