Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
MUSIEK
Sing maak dit beter
Gordon Lightfoot, Mary Gauthier, Melody Gardot en Susannah McCorkle is mense vir wie KERNEELS BREYTENBACH bewondering het. Hulle het onvergeetlike musiek gemaak ondanks donkerte in hulle lewe.
Deel
PRAVIN GORDHAN se fameuse opmerking oor die verbinding van die kolletjies is dikwels erg van toepassing wanneer jy musikale reuse probeer dekodeer. Die verbindings lei nie altyd na verheldering nie, maar ’n mens bly tog verstom oor die geheelbeeld wat jy kry.
’n Prima voorbeeld hiervan is Gordon Lighfoot, onlangs ontslape. Hy was ’n stil reus in ’n sfeer waarin mense graag oor hulself lawaai maak. In wese ’n skaam storieverteller, ’n woordsmid wat dae, selfs weke, kon swoeg aan presies die regte woorde vir ’n beskrywing. En hy kon ook die bladmusiek skryf vir elke instrument wat hy wou gebruik.
Read in English..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Dis nie Stevie en Lindsey nie, maar toemaar
Pink Floyd blaas ons ore oop
Wie is Bonnie Raitt?
Windgat Crosby en Beck, ’n ordentlike tiffie
Ons smulpaap kies die sappigste oes
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.