VANDAT ek my oë kon oopmaak, was daar net seunskinders rondom my.
Die eerste een was al in die kraaminrigting. Sy naam was Wakkie. Omdat sy ma nie genoeg melk gehad het nie, het hy ook aan my ma gedrink. Daarna was ons bloedbroers. Vir die volgende vyf jaar moes ons elke dag bymekaar speel. Hy is by my afgelaai met ’n “bersie” en ’n sak vol speelgoed waarvan die helfte wapens was en een of ander tyd deur die dag op my gebruik is. Ek wou ma en pa speel en hy wou my vermorsel.
Intussen is my twee broertjies gebore...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.