BABS FERREIRA voel funny vanoggend. Heel aand droom sy al weird shit. ’n Wagkamer onder water. ’n Horlosie met blitsige wysers. Sweterige ooms. Sy kots vanoggend net water. Sy vee haar mond skoon en staar vir haarself in die toiletspieël. Babs lyk anders vanmôre.
Laas wat sy onthou, het sy en een van haar kollegas, Miemie, ’n paar lang biere geniet. Sy dink dit was Castle, en dat dit soos pis gesmaak het. Miemie se tande was vol lipstick. Sy het nie die begeerte gehad om die vrou reg te help nie. Dit het haar for some reason beter oor haarself laat voel. Minder fucked up...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KORTVERHAAL
Die misbaksel
Brannewyn, bra's en sonde by die werk. Lees die eerste aflewering van DIANNE DU TOIT ALBERTZE se kortverhaal in twee episodes.
Deel
1
BABS FERREIRA voel funny vanoggend. Heel aand droom sy al weird shit. ’n Wagkamer onder water. ’n Horlosie met blitsige wysers. Sweterige ooms. Sy kots vanoggend net water. Sy vee haar mond skoon en staar vir haarself in die toiletspieël. Babs lyk anders vanmôre.
Laas wat sy onthou, het sy en een van haar kollegas, Miemie, ’n paar lang biere geniet. Sy dink dit was Castle, en dat dit soos pis gesmaak het. Miemie se tande was vol lipstick. Sy het nie die begeerte gehad om die vrou reg te help nie. Dit het haar for some reason beter oor haarself laat voel. Minder fucked up...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die dassie-adder
Hyperballad
’n Vrou wat aanhou stap
Girla van die Vlei se kerkhoed
Sing soos jy gebek is of voertsek
Deel
-
Deel
Dianne du Toit Albertze
SkrywerDianne Du Toit Albertze is ’n skrywer, regisseur en onderwyser van Springbok. Sy is tans ’n onderwyser by Hoërskool Okiep. Bottelnek breek bek is haar debuutroman.