Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
’n Verkeerde diagnose, The Dude, skeermestonge en ’n helper vir Marlowe
KERNEELS BREYTENBACH voel en proe aan die vrugte op die rak en deel die sappigstes met ons.
Deel
Tydlose gesprekke
Mens sou nooit kon dink dat ’n verkeerde diagnose enigiets goeds tot gevolg sal hê nie.
Diane Ladd (Alice Doesn’t Live Here Anymore, Chinatown, ensovoorts) se dokter het in 2018 gedink sy sou nog ses maande kon lewe nadat hy ’n vreemde longsiekte by haar gediagnoseer het. Hy het haar dogter, Laura Dern (Wild at Heart, Jurassic Park, ensovoorts) omgepraat om met haar te gaan wandel om haar longkapasiteit te vergroot. Die wandelinge het een ding bevestig, naamlik dat die diagnose verkeerd was. Ladd is steeds met ons, springlewendig...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Serendipity en die oorsprong van tyd
Tydig, eietyds, toekomsgerig en tydloos
Die stapel boeke op my bedkassie
Gesondheid! En geniet die lewe
KI, koppesnellers, selfhelpers en selfdood
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.