Die stapel boeke op my bedkassie

KERNEELS LEES WYD

Die stapel boeke op my bedkassie

Ons boekvraat KERNEELS BREYTENBACH vertel van boeke wat hy gelees het of aangekoop het en nog moet lees.

IS dit nie vervelig om deesdae na sosiale geleenthede te gaan nie? Al waaroor die mense wil gesels, is Thabo Bester. Daai storie is omtrent soos ’n poltergeist. Duik oral op.

Die lekkerste boek wat ek die afgelope week gelees het, het ek amper nie gelees nie. Omdat die titel daarvan my aan die Bester-poltergeist laat dink het: How to Kill Men and Get Away with It.

Wraakspesialis..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.