MY kind, kom stap gou hier saam met jou oupa. Los maar die foon, dit gaan nou net nat word in die tuin, ek wil jou iets wys. Hoe oud is jy nou? Twaalf? Dis 'n baie belangrike ouderdom.
Kom kyk, ek wil jou 'n boom wys wat ook nou twaalf is. Sien jy die klein koejawels? Dis klein juwele. Nou, hier in die Kaapse dors maande, kry die boom swaar sonder water, want sy moet vir al hierdie klein vrugte stroop maak van sonlig en aandag en haar werk raak eers ryp as dit winter toe staan. Dis 'n moerse storie. Harde werk.
Sien jy hoe groei die hen-en-kuikens en malvas hier in haar skadu? Voel jy die koelte onder haar vlerke? Hoor jy hoe suis haar blare? Sy sorg vir duisende voëls en vlinders en bye en haar hele wese is 'n nes van rus en van kos vir duisende insekte onder die blarekombers ook, maar wag, eers moet sy darem water kry. Sy is dors...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BEPEINSING
Oupa en seun skuil onder ’n koelteboom
In die stilte van ’n boom kry ’n kind moed om sy storie vir sy oupa te fluister. JAN WOLMARANS skryf oor die troos wat koelte kan bring.
Deel
MY kind, kom stap gou hier saam met jou oupa. Los maar die foon, dit gaan nou net nat word in die tuin, ek wil jou iets wys. Hoe oud is jy nou? Twaalf? Dis 'n baie belangrike ouderdom.
Kom kyk, ek wil jou 'n boom wys wat ook nou twaalf is. Sien jy die klein koejawels? Dis klein juwele. Nou, hier in die Kaapse dors maande, kry die boom swaar sonder water, want sy moet vir al hierdie klein vrugte stroop maak van sonlig en aandag en haar werk raak eers ryp as dit winter toe staan. Dis 'n moerse storie. Harde werk.
Sien jy hoe groei die hen-en-kuikens en malvas hier in haar skadu? Voel jy die koelte onder haar vlerke? Hoor jy hoe suis haar blare? Sy sorg vir duisende voëls en vlinders en bye en haar hele wese is 'n nes van rus en van kos vir duisende insekte onder die blarekombers ook, maar wag, eers moet sy darem water kry. Sy is dors...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Janneman en die liederlike Lieder-abend
Nuwejaar hoort in Skeptember
’n Oujaarsode aan die Rockspaaider
Die kerkbasaar is nie meer wat dit was nie
Jan wil nie braai nie
Deel
-
Deel
Jan Wolmarans
BydraerJan Barend Wolmarans boer op Tulbagh met sketse en prente. Hy leef van brood, wyn, olywe, hondeliefde en geloof in die mooi van die verkeerde lewe.