Janneman en die liederlike Lieder-abend

RUBRIEK

Janneman en die liederlike Lieder-abend

Hy trek vir hom Black Tie aan soos voorgeskryf en lyk soos ’n Paaseier met ’n rooi strik om die buik. Duits verstaan hy nie; al wat hy snap, is dat die antieke sanger uit Wene se Frankfurter so groot soos ’n Vienna is. JAN WOLMARANS skryf oor die laaste keer toe Janneman ’n voorkamerkonsert gaan bywoon het.

NOOIT weer nie.

Gistraant moes ek vir ’n voorkamerkonsert hier in die wynvallei nogal Black Tie aantrek. Ek het gevoel soos ’n Paaseier met ’n rooi strik om die mirrel. Nie goed nie.

Die elegante geleentheid was ten bate van liefdadigheid aan huis van ’n gesiene wynboer en ek moes twee uur lank gaan stilsit en luister na ’n stokou man uit Wene wat langs ’n vleuelklavier staan en in forsvibrato sing:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.