Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Gesondheid! En geniet die lewe
KERNEELS BREYTENBACH het ná Covid begin lees oor hoe om sy lewe te verleng en gesonder en gelukkiger te wees. En hy vertel van drie romans – fantasie en feite, spioentruuks en ’n speurverhaal.
Deel
’N ONLANGSE onderonsie met Covid het nie alleen my leespatrone beïnvloed nie, maar ook my lewensuitkyk. Dit is eienaardig om jou skemerjare te betree. Jy is vol bravade en soms het jy selfs die arrogante houding dat dit nou seker nie meer baie jare vir jou is wat voorlê nie en dat jy happy is daarmee. En dan tref Covid jou en jy is helder oordag ’n slaapwandelaar en al wat jy doen, is om te wil lees oor dinge wat jou langer sal laat lewe.
Dit lê in jou DNS
Ek kan rapporteer dat Peter Attia se Outlive: The Science and Art of Longevity presies was wat ek onder die omstandighede nodig gehad het. Attia, ’n Kanadees wat sy mediese opleiding aan die Stanford-universiteit ontvang het, is bekend vir sy navorsing oor menslike lewensduur. Hy het opspraak gewek toe hy in die TV-reeks Limitless aan die akteur Chris Hemsworth openbaar het dat Hemsworth om genetiese redes ’n goeie kans het om Alzheimers te kry. Ek het gedink dis taamlik goor van hom om so iets te doen, maar die negende hoofstuk van Outlive plaas mens gou in die prentjie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
KI, koppesnellers, selfhelpers en selfdood
Memoires, misdaad en ’n Nigeriese skoonma
’n Taai klap, tyd, fopnuus en eko-aktiviste
Knutselwerk en memoires
Komkommertyd vir uitgewers
Deel
Deel
Volgende artikelKerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.