Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
KI, koppesnellers, selfhelpers en selfdood
Ons leeskenner KERNEELS BREYTENBACH gooi ’n oog oor boeke wat ons wil help om beter, gesonder en langer te lewe, selfs met die hulp van kunsmatige intelligensie.
Deel
DAAR is altyd iemand wat ’n veel beter idee as jyself het van hoe jy jou lewe moet aanpak. In die jare voordat YouTube ’n hele heerskare van “kenners” ’n ruimte gegee het om vir ons raad te gee, het uitgewers goeie geld gemaak met ’n spesie van boeke genaamd “motivational books”.
Vandag gaan mens na jou koppesneller en die eerste vraag wat hy jou vra, is wat sê Google is verkeerd met jou. Destyds het hy gevra wat jy nou alweer gelees het. Dis daai boeke waarvan ek weer ’n paar in die omte bespeur het.
Dankie, KI..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Memoires, misdaad en ’n Nigeriese skoonma
’n Taai klap, tyd, fopnuus en eko-aktiviste
Knutselwerk en memoires
Komkommertyd vir uitgewers
Vyf nuwelinge vir lesende speurlustiges
Deel
Deel
Volgende artikelKerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.