Vorm vir informasie van ’n sterfgeval

MA’ DJULLE’S DIE POETS

Vorm vir informasie van ’n sterfgeval

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR. Dié week deel Henning Janse van Vuuren ’n onrusbarende kortverhaal.

OP hierdie blad deel ons lesers se kreatiewe bydraes. Stuur jou storie, resensie of gedig aan Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair@gmail.com)vir ’n kans om ’n boek te wen. Dié week gee ons ’n eksemplaar van The Last Orphan deur Gregg Hurwitz weg.

Orphan X of Evan, ook bekend as the Nowhere Man, leef onder die radar. Hy is as deel van ’n geheime projek as weeskind deur die regering opgelei om ’n moordmasjien te wees, en toe laat gaan. Hy het voortgegaan om sy enigste vaardigheid uit te leef, met sy eie soort moraliteit: Hy maai net mense af wat die wêreld ’n onleefbare plek maak. Nou trek die regering hom weer vas en belowe om hom te verskoon as hy nog een keer moor – ’n teenstander van die president, ’n sjarmante magsvraat. Evan is egter nie oortuig dat hierdie kontrakmoord geregverdig is nie. 
The Last Orphan deur Gregg Hurwitz is deur Penguin Random House uitgegee en kos R272 by Graffiti (https://www.graffitiboeke.co.za/af/389136/Boeke).

Vorm vir informasie vir ’n sterfgeval..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.