Tydig, eietyds, toekomsgerig en tydloos

KERNEELS LEES WYD

Tydig, eietyds, toekomsgerig en tydloos

KERNEELS BREYTENBACH deel die opwindende nuwe publikasies wat wag en wink op die winkelrak.

IAN RANKIN, die Skotse skrywer van die gewilde Rebus-speurverhale, het eens gesê dat wanneer ’n skrywer reekse boeke rondom een karakter bou, dit net sin maak om die karakter saam met die skrywer ouer te laat word. Dan ontstaan daar nie probleme wanneer die speurder of die skrywer doodgaan nie. Met die dood van Peter Robinson verlede Oktober is die wysheid van Rankin se beskouing geïllustreer.

Robinson het in 1987 ’n speurder genaamd Alan Banks aan ons bekend gestel met die publikasie van Gallows View. Sedertdien het Banks een van die groot Britse fiksiespeurders geword – hy is die spil waaromheen Robinson 28 romans gebou het. Banks is ’n nederige boorling van Yorkshire, maar het sy loopbaan begin by die Londense stadspolisiediens. Die stadslewe was vir hom te woelig, en hy het teruggekeer na Eastvale, ’n stad wat losweg gegrond is op Richmond in die noorde van Yorkshire.

Gewone mense..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.