Die dassie-adder

MA' DJULLE'S DIE POETS

Die dassie-adder

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Dié week se storie kom uit die pen van Dianne du Toit Albertze, wat met haar roman bottelnek breek bek op die kortlys vir die Eugène Marais-prys was. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR.

HIERDIE is 'n forum vir jou kreatiewe skryfwerk. Stuur jou storie, gedig of resensie aan Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir ’n kans om 'n boek te wen.

Vandag gee ons Dowry of Blood deur S.T. Gibson weg. Die lokreël is, in hoofletters: DESIRE. OBSESSION. CONTROL. Dit handel oor Graaf Dracula, hoewel hy nie by die naam genoem word nie. Hy red ’n jong boeremeisie van die dood op die slagveld nadat soldate haar familie uitgewis en haar tot op die rand van die ewigheid verinneweer het. Dit was eeue en eeue gelede. Hy drink haar bloed en laat haar van syne drink. Só word sy sy onsterflike bruid. Hy herdoop haar Constanta. Sy glo sy is die eerste, maar soos Bloubaard se vrou vind sy later uit sy het vele voorgangers gehad, wat spoorloos verdwyn het. Grillerig, guitig en Goties.

Die dassie-adder..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.