’n Seehuis genaamd ‘Spes Wat-nou-weer?’

RUBRIEK

’n Seehuis genaamd ‘Spes Wat-nou-weer?’

Hoe is dit dat ’n ou huis so lelik en juis daarom so mooi is? FREDERIK DE JAGER skryf liefdevol oor twee ou huise by die see.

DAAR was baie trappies boontoe na waar ’n hemel staan: ’n eenvoudige wit huis in sandgrond tussen renosterbossies gebou.

Die kind sou pê wees teen die tyd dat hy onder van die see af bo uitkom. Sy voetsole geskroei op die warm sement. Die doolhowe van die reuksin in sy kop betinteld van die geur wat die beroering van die bossies wek waaraan hy homself boontoe trek.

Die huis bo was oud. Mure dik soos hulle in tye her gebou het, behalwe vir bybousels soos die kombuis agter en die toegeboude stoep voor. Dié was van asbes, soos die huis se dak, dik blou met dik verf geverf. Of dalk was die mure dun en van hout en het my herinnering hulle oor die jare aangedik tot klipmure...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.