OP die voorblad van Die gawe van groen (Elmarie Dercksen se debuutroman) sit ’n naakte, soel meisie in die woestyn. Agter haar lê groen sirkels (poele water, miskien) gevul met vetplante, woestynvygies en wat lyk na ’n groen protea.
Die poele groenigheid begin net suid van haar skoot.
Die leser kom eers op bladsy 136 agter die kap van die byl aangaande Sati, die hoofkarakter, se “gawe van groen”. Maar dit word vanuit die staanspoor gesuggereer: ’n geskenk wat opgetower word vanuit ’n vroulike liggaam, en dit begin tussen haar bene...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE GAWE VAN GROEN
Orgasmes wat reënwoude laat opspring
MARELI STOLP het ’n debuutroman gelees wat huiwer tussen peregrinasie, jeuglektuur en erotika.
Deel
OP die voorblad van Die gawe van groen (Elmarie Dercksen se debuutroman) sit ’n naakte, soel meisie in die woestyn. Agter haar lê groen sirkels (poele water, miskien) gevul met vetplante, woestynvygies en wat lyk na ’n groen protea.
Die poele groenigheid begin net suid van haar skoot.
Die leser kom eers op bladsy 136 agter die kap van die byl aangaande Sati, die hoofkarakter, se “gawe van groen”. Maar dit word vanuit die staanspoor gesuggereer: ’n geskenk wat opgetower word vanuit ’n vroulike liggaam, en dit begin tussen haar bene...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die bardo van bloubal April
’n Wêreld waar bots regeer en blomme nie bot
Letterkundige lesbians en appelkoosdrome
Die skrywer as vos: Dubravka Ugrešić
’n Fyn stippellyn tussen fiksie en realiteit
Deel
Deel
Volgende artikelMareli Stolp
SkrywerMareli Stolp is ’n musikant, onderwyser en vryskutskrywer met ’n musiekgraad van die Konservatorium van Amsterdam en ’n PhD van die Universiteit Stellenbosch. Sy lees reeds die afgelope 36 jaar sonder ophou en hoop om so aan te hou.