Hy kort space. Sy bloei weer, sê hy en grinnik my kant toe. Die voorste seat van die bakkie ruik na veld. My voete sink mee in ’n spul bottels. Meeste leeg, maar in party nog onvoltooide drome. Hy kyk skaam daarna en sê ek moet eerder agterop.
Die highway zoem in my ore soos hy die bakkie by die karavaanpark uit reverse. Dis koud agterop. Ek sê maar niks en vou my knieë teen my bors. Haal dan drie diep asems soos Juffrou gesê het ek moet as ek nie lekker voel nie. Teer en klipkoppies oranje ingekleur om ons. Stiefpa sit sy favourite op, Chopin. ’n Waltz, of course. Ek gly teen spanners en hamers. Vas aan sy day job. Hy noem dit ook sy coping mechanism...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIS 'N LIEDJIE VAN BJÖRK
Hyperballad
DIANNE DU TOIT ALBERTZE skryf oor die reuk van gous- en botterblomme en vygies, oor liefde en geweld.
Deel
STIEFPA stap.
Hy kort space. Sy bloei weer, sê hy en grinnik my kant toe. Die voorste seat van die bakkie ruik na veld. My voete sink mee in ’n spul bottels. Meeste leeg, maar in party nog onvoltooide drome. Hy kyk skaam daarna en sê ek moet eerder agterop.
Die highway zoem in my ore soos hy die bakkie by die karavaanpark uit reverse. Dis koud agterop. Ek sê maar niks en vou my knieë teen my bors. Haal dan drie diep asems soos Juffrou gesê het ek moet as ek nie lekker voel nie. Teer en klipkoppies oranje ingekleur om ons. Stiefpa sit sy favourite op, Chopin. ’n Waltz, of course. Ek gly teen spanners en hamers. Vas aan sy day job. Hy noem dit ook sy coping mechanism...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Vrou wat aanhou stap
Episode 1: Die dae van die wit dahlia
Episode 2: Die dae van die wit dahlia
Vroue wat nie aan verwagtings voldoen nie
Geen einde aan huishoudelike geweld nie
Deel
-
Deel
Dianne du Toit Albertze
SkrywerDianne Du Toit Albertze is ’n skrywer, regisseur en onderwyser van Springbok. Sy is tans ’n onderwyser by Hoërskool Okiep. Bottelnek breek bek is haar debuutroman.