Die Kiëfste hoendergeregte en ’n afspraak met die Kwien

KOS EN KOSMOS

Die Kiëfste hoendergeregte en ’n afspraak met die Kwien

FREDERIK DE JAGER gaan haal die lekkerste hoendergeregte by Elizabeth se kroning in Londen, in Renaissance-Italië en prerevolusionêre Rusland.

MET die paaie leeg is dit deesdae veiliger vir die hoender om die straat oor te steek. En as sy rede soek om so te maak, sou ek aan die hand doen dis om te gaan kyk hoekom al die honderde hoenders in grappies oor strate hol. Want, regtig.

Nog ’n rede sou wees om haar in my tedere omhelsing te werp.

In hierdie tyd van inkerkering vergaan ons huishouding van verlange na diere. Al wat op die erf kom, word op die hande gedra. Die padda in die hoek het naam gekry, en wat anders as Prins? Die voëltjies voor die agterdeur raak so eie onder ons goedige regime dat hulle dit al hoe astranter, al hoe dieper die huis in waag. Kwikkie, mossie, janfrederik en waterfiskaal is die agies. Vink, janfiskaal, tiptol en suikerbekkie hou buite, en sy majesteit die gevlekte ooruil sit op die dak. Hy roep deur die skoorsteen af...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.