Wil jy ’n kop-orgasme saam met jou wegneemete hê?

KOM EET

Wil jy ’n kop-orgasme saam met jou wegneemete hê?

Aan die einde van hierdie pandemie sal net ons geboue bly staan, aldus die tendensprofeet Li Edelkoort. Die ervaringontwerpateljee STUDIO H bedink ’n nuwe koslandskap vir ’n post-Corona-wêreld.

  • 08 Mei 2020
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 22 van 27
  • Studio H

DIE coronavirus het bewys dat ons ons tydens ’n wêreldwye pandemie na kos wend. Van ons slegste self wat blikkieskos paniek-koop tot ons beste self wat seker maak dat die behoeftiges onder ons gevoed word – kos is waaraan almal dink.

In hierdie verslag vestig Studio H hul aandag op hoe ’n veranderde voedsellandskap in ’n post-coronavirus-wêreld sal lyk. Die kern draai om die kreatiwiteit wat die samelewing herontdek het, van piesangbrood bak tot maskers maak en kinders tuis vermaak. Besighede en individue het kreatiwiteit nodig in ’n nuwe wêreld. Deur kreatiewe denke sal ons ons nuwe wêreld ontwerp.

Almal boer ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.