Stap vir jou gesondheid en vir die lekker

KIERIESPORT

Stap vir jou gesondheid en vir die lekker

Nordiese stap is nog nie baie bekend in Suid-Afrika nie, maar dis wel ’n sport wat jy kan oorweeg vir goeie gesondheid, skryf LOHRA DE WAAL. Sy vertel van haar deelname aan die Wêreldkampioenskap in Pole en gee wenke vir mense wat die pad wil vat.

“WAAR’S die sneeu?”

“Gaan julle Kilimandjaro klim?”

Dit is maar ’n paar van die ietwat sarkastiese reaksies wat ons kry wanneer ons gestewel en gestok die Nordiese staproetes deur die voorstede, heuwels en berge van Kaapstad aandurf. By die halfpadmerk stop ons by ’n koffiewinkel vir die nodige versterkings en gee die antwoord: “Kom stap saam, dan wys ons julle waar die sneeu is.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.