“THE serotonin theory of depression: a systematic umbrella review of the evidence” deur prof. Joanna Moncrieff, senior kliniese lektor in psigiatrie, en dr. Mark Horowitz, kliniese navorsingsgenoot in psigiatrie, is ’n sambreeloorsig van 17 ander wetenskaplike studies wat die sogenaamde serotonien-teorie van depressie bevraagteken. Kan jy die belangrikste bevindinge toelig?
PS: Ten eerste moet mens noem dat daar geen algemeen aanvaarde “serotonien-teorie van depressie” is soos die titel van die studie wil aandui nie. Daar is wel ’n monoamien-teorie van depressie wat handel oor die rol van die hormone serotonien, dopamien en noradrenalien in depressiewe siekte.
Daar is baie min wetenskaplikes of psigiaters wat ernstig glo dat hierdie teorie die enigste of selfs belangrikste verklaring vir depressie bied. Dit bied hoogstens ’n verklaring vir ’n element van depressie of ’n verklaring vir sekere pasiënte se depressie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.