Tannie Huibrie se poeding wat aanhou gee

KOS

Tannie Huibrie se poeding wat aanhou gee

Die eens blymoedige gewers van ’n hawe in Kloofnekweg vir hartseres, afvlerke en armes van gees is beloon met ’n geskenk wat aanhou gee: ’n poeding wat ’n staatmaker sou word, skryf EMILIA SMUTS.

EK lees ’n week of drie terug ’n meningstuk oor armoede in ons land en wat gedoen kan word om die probleem aan te pak. 

Iets daaraan bly sit dwars in my krop en later kry ek my vinger daarop gesit: Die aandrywende “ons moet ... ons moet ... ons móét” daarvan. Dit bly my pla, soos ’n stukkie vleis tussen my tande. En soos mens mos maar maak, loop en suig ek aan dié ding. 

‘Waddehel’ geen antwoord..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.