Vriendskap troef jaloesie: ’n storie van drie groot skrywers

DIE GROEN MONSTER

Vriendskap troef jaloesie: ’n storie van drie groot skrywers

Tolstoy, Turgenev en Dostoyevsky was ikoniese skrywers en bloedbroers, maar ’n dreigende tweegeveg tot die dood het hulle lewenslange vriendskap byna verongeluk. HEINZ MÖDLER vertel die storie.

GEEN lid van die mensdom spring jaloesie en afguns vry nie. Mens sou wou dink dat net sukkelaars op die laer sporte van die leer na sukses hierdie emosies openbaar, maar dis geensins die geval nie. Selfs die handjievol uitverkorenes wat die hoogste sport bereik, stamp en stoot om alleen op die podium te wees.

’n Goeie voorbeeld van drie groot koppe wat gestamp het, was dié van Ivan Turgenev (1818-1883), Fyodor Dostoyevsky (1821-1881) en Leo Tolstoy (1828-1910).

Groen jasse..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.