Dis die beste tye, dis die slegste tye

WIE SE NOSTALGIE IS DIT ANYWAY?

Dis die beste tye, dis die slegste tye

Sy is nie spyt dat sy in die tydperk van ontnugtering leef nie, sê DEBORAH STEINMAIR. Onsekerheid en chaos is vol moontlikhede, al wek dit by baie mense ’n bittersoet verlange na ’n era van sekerhede.

EK is jammer oor die dood van onskuld en idealisme, maar ek is verheug om in die moderne era te woon, selfs al wankel die planeet op haar laaste polvy en word Asperger-kinders wat die swaard teen klimaatverandering opneem, deur gierige grootmense belaglik gemaak.

In sy “Preludes” skryf T.S. Eliot oor “Short square fingers stuffing pipes / And evening newspapers, and eyes / Assured of certain certainties”.

Van optimisme na oorloë..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X