Die Suid-Afrikaanse Facebook–groep #ImStaying het die land aan die praat. Dit is 'n fenomeen wat by die dag groei en het al naby 'n halfmiljoen lede. Die oorspronlike optimis, Good Things Guy, het amper 100 000 volgelinge. LIRYN DE JAGER betrag dié vlaag van optimisme.
DÍT is die ding van Suid-Afrika, skryf iemand op #ImStaying (https://www.facebook.com/groups/361681004771293/), vir alles wat verkeerd is, is daar emmersvol wat mooi en reg is, en dis 'n verligting om daaraan herinner te word.
“My boodskap is om te luister om te kan verstaan,” lui 'n ander inskrywing op die groep. “ … dit is nie taal en kultuur wat ons van mekaar skei nie. Ideologie en politiek doen dit.”
Dit is asof daar 'n damwal van positiwiteit op die groep gebars het: van redes waarom mense nie groener weivelde gaan soek nie tot omgee en barmhartigheid...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
POSITIEWE GEES
Suid-Afrika se nuwe vlaag (aanlyn) optimisme
Die Suid-Afrikaanse Facebook–groep #ImStaying het die land aan die praat. Dit is 'n fenomeen wat by die dag groei en het al naby 'n halfmiljoen lede. Die oorspronlike optimis, Good Things Guy, het amper 100 000 volgelinge. LIRYN DE JAGER betrag dié vlaag van optimisme.
Deel
DÍT is die ding van Suid-Afrika, skryf iemand op #ImStaying (https://www.facebook.com/groups/361681004771293/), vir alles wat verkeerd is, is daar emmersvol wat mooi en reg is, en dis 'n verligting om daaraan herinner te word.
“My boodskap is om te luister om te kan verstaan,” lui 'n ander inskrywing op die groep. “ … dit is nie taal en kultuur wat ons van mekaar skei nie. Ideologie en politiek doen dit.”
Dit is asof daar 'n damwal van positiwiteit op die groep gebars het: van redes waarom mense nie groener weivelde gaan soek nie tot omgee en barmhartigheid...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Liryn de Jager
FotojoernalisLiryn de Jager is 'n fotojoernalis met 25 jaar se ervaring in die uitsaaiwese en gedrukte en aanlyn media. Sy is ’n wandelende wonderaar met ’n aptyt vir reis, die wildernis, boeke en stories … en ’n ywerige “dissipel” van Bruce Springsteen.