Onblusbare bromanse van twee boekmanne

MARTIN AMIS EN CHRISTOPHER HITCHENS

Onblusbare bromanse van twee boekmanne

NICO GELDENHUYS bekyk die merkwaardige vriendskap tussen twee sjarmante skrywers en verbete kuieraars.

DIE Britse skrywer Martin Amis en die joernalis Christopher Hitchens was boesemvriende totdat Hitchens in 2011 aan kanker oorlede is. Amis is verlede week oorlede, óók aan keelkanker. Hoewel hulle agtergronde drasties verskil het, het hulle lewens later merkwaardige ooreenkomste getoon.

Amis het sy vriendskap met Hitchens beskryf as, “a love whose month is always May”. Hitchens het op sy beurt na Amis verwys as “the only blonde I ever loved”.

Hul paaie het die eerste maal gekruis in 1973, toe Hitchens hom by The New Statesman aangesluit het. ’n Vinnige oorsig van die destydse redaksie lees soos ’n “wie’s wie” van die Engelse 1970’s se men of letters: Amis was die literêre redakteur, terwyl Julian Barnes (latere Bookerpryswenner) en James Fenton (bekroonde digter en professor in die poësie aan Oxford) ook kollegas was...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.