Walter Meyer se onmoontlike blou lug

IMPOSSIBLE SKIES

Walter Meyer se onmoontlike blou lug

DEBORAH STEINMAIR is uit die slaap gehou deur 'n intense biografie van die kunstenaar deur sy broer Frans.

MY PERSOON het afgetree en van nou af gaan ons sigeuners wees, want ek werk van enige plek af.

Gisteraand lewer die koerier Impossible Skies af by die strandhuis in Hartenbos – die boek wat Walter Meyer se broer Frans oor hom geskryf het. Dankie, Melinda Ferguson. Dit het my uit die slaap gehou. Vanoggend is ek klaar gelees en my kop is vol beelde van ’n eensame, melankoliese cowboy met ’n onblusbare dors, vol strak landskappe onder onmoontlik blou lug.

Read in English..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.