Nico Geldenhuys

Bydraer

Geldenhuys is ’n korporatiewe regsadviseur en kenner van omgewingsreg. Hy woon in Johannesburg omdat hy van die klimaat hou. Dié jong pa draf graag in sy vrye tyd en versamel boeke.

Boeke
Gratis

Onblusbare bromanse van twee boekmanne

Vrye Denker
Gratis

Inheemse kennis óf wetenskap – een of die ander?