Oor kakieknape in kort kortbroekies wat vleis wys …

DIE BOTTERBUL

Oor kakieknape in kort kortbroekies wat vleis wys …

Nadat sy by haar plaaslike koffietrog ’n regte egte botterbul raakgetrap het, het MADELEINE BARNARD hierdie gewilde … um ... modeneiging onder ’n vergrootglas bekyk.

EK is ’n koffiewinkelvoyeur.

Knus ingewikkel in my hoekie, sit ek gereeld met ’n cappuccino en loer bo-oor my bril na die spesie homo sapiens en hulle idiosinkrasieë, hulle kapsels en hulle klere.

Ná amper ses dekades op aarde en vier dekades van koffiewinkelsittery kan ek met redelike selfvertroue sê ek het al bykans alles gesien...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.