Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Van skeepswrak tot eeue oue spookstories
KERNEELS BREYTENBACH toets die water en nooi ons almal om te kom swem. In nuwe boeke.
Deel
Soms het mens net ’n bietjie geluk nodig. In die week waarin die Kaap deur storms getref is, bevind ek my in die wagkamer van ’n hospitaal. Baie tyd tot my beskikking. Ek soek “iets anders” om te lees. ’n Versugting wat my al dikwels in doodloopstrate laat beland het met boeke waar ek net 20 bladsye kon verduur voordat ek die boek neersit.
My keuse was The Wager, van David Grann. Rede? Grann was die skrywer van Killers of the Flower Moon, waarvan Martin Scorsese ’n fliek gemaak het. True crime, sulke dinge. Grann is ’n feitevraat.
Skeepswrak en stories..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Krag, branderplankry, kos en masturbasie
Met ’n traan of twee en ’n huppelstap
Slim swape en speurdernonne
RIV Martin Amis, en kom ons voel ’n slag goed
Groenbone, Harry Hole en kristalkrag
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.