Goedvoelboek, geurewoordeboek en ’n erg onstabiele skrywer

KERNEELS LEES WYS

Goedvoelboek, geurewoordeboek en ’n erg onstabiele skrywer

KERNEELS BREYTENBACH het weer die jongste aanbiedings op die boekrak beproef en deel die bestes met ons.

Wanneer laas het jy ’n boek gelees wat jou sommer net goed laat voel om mens te wees? Wat jou ’n spesiale begrip help ontwikkel vir mense wat vir ander gemoedsrus bring? Kry jy só ’n boek, word dit ’n soort skuldige plesiertjie. Daar is soveel ellende om ons heen, waar kom ek nou vandaan met my huppelstap en heupbreë glimlag?

Doodsdoula

Mikki Brammer se The Collected Regrets of Clover is die boek wat hierdie gevoelens by my gewek het. Ek was onvoorbereid daarop. My leespatrone vir suiwer ontspanning draai om boeke waarin daar speurders en moorde is. Brammer se roman het ook lyke, maar dit gaan oor ’n doodsdoula, ’n jong vrou wat veral vereensaamde mense in hul sterwenstyd bystaan en luister na hul laaste woorde voordat hulle aanbeweeg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.