JOHN LENNON het die waarheid verklap toe hy gesê het “die lewe is wat gebeur terwyl ons besig is om ander planne te maak”. Dis in mindere of meerdere mate vir ons almal waar – maar elkeen het klein variasies daarop. Myne is dat ek iets nuuts proe en net só, soos die klap van vingers, is ek op ’n ander baan.
Verlede week het ’n groepie van ons vriendekring saamgeëet. Koos Rossouw was die gasheer, en hy het vorendag gekom met ’n dis wat my net daar laat vergeet het van al my vrome ideale om my skraal te eet. Ek het seconds gaan haal, en as dit nie was dat fatsoenlikheid my tweede naam is nie, sou ek ’n derde bord gaan haal het.
Groenbone met witpeper..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.