Die misbaksel Deel II

BABS SE KOP RAAS

Die misbaksel Deel II

DIANNE DU TOIT ALBERTZE vertel die tweede deel van Babs en haar vriendin Miemie se storie.

MIEMIE het aangebied om vir Babs te help om bra’s te koop. Hulle soek al die hele dorp vol, maar Foschini is out of their league en daar lê klaar te veel lay-bys by die res. Oudergewoonte eindig die twee by ’n bottelstoor. Miemie draai vinnig ’n doek om haar kop en sit haar nagemaakte Versace-sonbril op.

“En as jy dan nou soos Audrey Hepburn lyk?”

“Gods, dis mos ’n weeksdag. Die mense kan my nie hie sien nie.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.