SO het die lugbraaier by ons aangeklop. Opeens het almal daaroor aangegaan, veral oor hoe wonderlik bros en onvetterig die tjips is. Ons wou een aanskaf omdat ons stoof nie aan die sonpanele gekoppel is nie en dus nie gebruik kan word wanneer ons (al hoe meer) beurtkrag beleef nie. Toe kry ons uit Engeland een present, nie sommer so ’n lugbraaier met ’n laai nie, maar ’n groot en gekompliseerde nommer wat ook ’n stoompot is, met allerlei instellings.
Die handleiding is maar dun en gee min instruksies. Ek sit die tjips toe maar in met die instelling “airfryer” met ’n teelepeltjie olie en teen die temperatuur en tyd voorgeskryf. Geskud in die middel. Aikona. Die tjips wil g’n bros word nie, selfs nie teen dubbeld die tyd nie. Dit bly soggy buite en hard binne. Ek het weer probeer, met die tjips dunner gesny en minder daarvan op ’n slag – steeds geen sukses. Ek het gebakte aartappels probeer, sonder sukses. Patatwiggies, nee. Patattjips, jy speel seker: Soggy met swartgebrande puntjies. Ek het salm met ’n marinade probeer, maar nee wat: Die salm was kurkdrooggaar soos hoender, en smaakloos.
Ek het by ’n Facebook-lugbraaiergroep aangsluit, maar almal kraai net oor hulle suksesse en ek word min wys. Soos ek dit verstaan, is dit soos ’n mini-konveksieoondjie. Jy kan bak ook, maar net in klein maat...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE SUID-AFRIKAANSE LUGBRAAIER-KOOKBOEK
Bly kalm, ons gaan lugbraai
DEBORAH STEINMAIR se lugbraaier het haar soos ’n mislukking laat voel, maar sy het hulp ingewin.
Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kokkedoor-ster se ode aan sy ma en oumas
’n (Getroude) bachelor leer kerrie kook
Só maak mens hemelse slaptjips
Ons 10 topboeke oor kos
Lesbiërs en Alice B. Toklas se koskas
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.