×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Só maak mens hemelse slaptjips

BEHAAGLIK

Só maak mens hemelse slaptjips

Vir JAN HORN moet slaptjips vet en uitgeswel wees. Kraakbruin buite en doeksag binne. En hy moet slap wees.

DIE langpad lê soos ’n lint voor my. Oë op die pad vroetel ek met my linkerhand in die pakkie slaptjips langs die rathefboom. My vingerpunte tel die laaste slaptjippie op. O die pyngedagte! Souterig steek ek dit in my mond. Die pakkie is leeg. Net die nawalm van sout, asyn en olie hang nog in die lug. Ek is tjiploos.

Daar is min dinge so behaaglik – lekker woord, behaaglik, amper Bybels – soos slaptjips. En daar is niks so hartseer soos die laaste tjippie in die pakkie langs jou nie.

Ek lek my souterige vingers af...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.