DOOP EEN!
Ouma(-beskuit) kry ’n afstammeling
In die 1930’s was beskuit die Oos-Kaapse dorp Molteno se redding. Dit is hier waar Ouma Nannie Greyvensteyn geskitter het met ’n familieresep – en die res is geskiedenis. Sowat 90 jaar later is dit haar agter-agterkleinseun Werner Klopper van Johannesburg se beurt met Boer-B-skuit. RIETTE RUST vertel die storie.

Deel
WIE ken nie Ouma-beskuit nie? Dis so legendaries Suid-Afrikaans soos braaivleis, biltong en blatjang.
In die 1930’s was Elizabeth Ann Greyvensteyn, oftewel Ouma Nannie, die baasbrein agter Ouma-beskuit. Nou volg Werner Klopper (40) van Ferndale, Johannesburg in sy groot-groot-oumagrootjie se voetspore. “Om haar te eer.”
Werner het onlangs met Boer-B-Skuit gedebuteer. Bedags werk hy as bemarker by Salvocorp, wat in kombuisoppervlakke spesialiseer, en hy het ook onlangs sy eerste digbundel, Legkaarte, gepubliseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Riette Rust
JoernalisRiette Rust is 'n bekroonde joernalis en skrywer.