RALF SCHMITT was in die laerskool toe hy op 'n dag hoor hoe Zwai Bala en die Drakensberg-seunskoor “I see a land" opvoer. Net daar het hy verlief geraak op koormusiek. “Ek wil dit ook doen," onthou Schmitt die kragtige uitwerking wat daardie liedjie op hom gehad het.
Hy was uiteindelik ses jaar lank self 'n Drakie, en dit was in die jaar nadat hy matriek by Kearsney College klaargemaak het en hy terug is na die skool in die groen heuwels om vir 'n jaar as studente-dirigent te werk dat hy opnuut besef al wat hy wil doen, is musiek maak.
“Ek het nog altyd 'n liefde gehad vir komponering en herskryf, en ek is toe Tuks toe om musiek en nie regte nie te studeer," vertel hy. “En ek hou daarvan om op te tree, om te komponeer en klas te gee, en 'n koor is 'n wonderlike platform om al drie daardie elemente bymekaar te bring."..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.