HOE word ’n plaaskind van Ficksburg eers ’n professionele balletdanser en later ’n bekende sjef met sy eie kookboek?
“My ouers, Thabie en Winnie, was oopkop vir die Oos-Vrystaat,” sê Mynhardt Joubert in ’n koffiewinkel in die Paarl, om die draai van waar hy en sy man, Ian Engelmohr, woon. “Hulle was liberaal, in hulle harte kunstenaars. Ek en my ouer suster, Marné, het vry grootgeword en met die idee dat ons enigiets in die lewe kon word.”
Hy was vyf jaar oud toe hy saam met sy ma na Marné se balletklas gegaan het. Dít wil hy ook doen, het hy gesê. Wag tot grootskool dan kan jy, was sy ma se antwoord...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
‘Anna’ is terug: Van vroueregte tot geloof