Snuffelvreet: van duinspinasie tot kappertjieblare

VAN TUIN TOT TAFEL

Snuffelvreet: van duinspinasie tot kappertjieblare

Eeue gelede is dit hoe ons voorvaders hul kos gekry het. Deesdae is daar al hoe meer mense wat verder kyk as die supermark om kos op hul tafel te sit. ILZA ROGGEBAND neem ons op 'n snuffelvreet-reis.

VIR die Engelse is dit “foraging". Die Nederlanders noem dit “foerageren". Die woord se oorsprong lê egter in Frans – “fourage" – wat basies voedsel vir perde en plaasdiere beteken.

In Afrikaans is daar volgens die woordeboeke verskeie woorde wat gebruik kan word vir hierdie tendens waar jy self die kos gaan soek wat jy eet: wei, vreet, kos soek, snuffel, snuffelvreet.

Maar wat is hierdie neiging wat al hoe meer mense se verbeelding aangryp? Is snuffelvreet hier om te bly?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.