“This bizarre schizophrenia prevalent in my tribe has gone on to puzzle me all my life.” – Max du Preez in Pale Native
’N RUKKIE gelede, een oggend, help ek gou my wedermaat om haar klein koffiewinkeltjie oop te sluit en reg te kry vir die dag se handel. Dit is nie baie werk nie, een tafeltjie en twee bankies om uit te dra, die naambord teen St. Augustine-weg aan sy paal gaan hang en ’n paar swartborde met name en pryse staanmaak buite die deur.
Gewoonlik is dit gou, ek het al ’n stophorlosie gebruik, my rekord van sleutel in slot draai tot sit en wag vir ’n koffie is 2 minute 49 sekondes. Daardie oggend was die rekord nie ter sprake nie; ek moes eers ’n present wat een of ander tik-kop hier gelos het onskadelik stel. Behalwe dat dit nie lekker ruik nie, sal ek ook voorstel die man gaan sien ’n dokter, sy dieet lyk nie goed nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.