Moenie worrie nie, ek sal op Mars belasting betaal!

DIE MAN MET DIE GELD

Moenie worrie nie, ek sal op Mars belasting betaal!

Elon Musk is nou so ryk, hy kan die hele Suid-Afrika koop. Sy kritici sê die enigste ding groter as sy bankbalans is sy ego, skryf NADINE DREYER.

HY borsel sy tande met mag en mening en trek sy slaapklere aan. Toe kniel hy langs sy bed en slaan sy hande saam.

“Asseblief, liewe Here,” fluister hy, “help my om die mensdom te red.”

Hy bly so ’n klein rukkie stil en voeg toe met opregte nederigheid by: “U het U werk gedoen, dit is nou in my hande."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.