“DIE MEP is trots om die eerste oorsigtentoonstelling in Frankryk aan te bied wat gewy word aan Zanele Muholi, 'n internasionaal bekende Suid-Afrikaanse fotograaf en aktivis. Hulle werk dokumenteer die lewe van die swart LGBTQIA+-gemeenskap en die mense waaruit dit bestaan. Hierdie belangrike gebeurtenis, wat meer as 200 foto's, video's en installasies byeenbring wat sedert die vroeë 2000's geskep is, dek die volle omvang van Muholi se loopbaan tot vandag toe. Hiermee word een van vandag se mees gerekende kunstenaars vereer."
Hierdie woorde verskyn op die webblad van die MEP (La Maison Européenne de la Photographie) in Parys waar Muholi se uitstalling Sondag ná drie maande ten einde loop.
Hulle (Muholi verkies hierdie genderlose voornaamwoord) beskou hulself as 'n visuele aktivis en die kamera word 'n wapen waarmee kwessies in die Suid-Afrikaanse gemeenskap blootgelê word. Muholi is in 1972 in Umlazi, KwaZulu-Natal, gebore as die dogter van 'n huiswerker wat vier dekades lank vir dieselfde wit gesin gewerk het. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.