RIV Martin Amis, en kom ons voel vir ’n slag goed

KERNEELS LEES WYD

RIV Martin Amis, en kom ons voel vir ’n slag goed

Nadat KERNEELS BREYTEBACH André de Ruyter se boek gelees het, het hy die behoefte ervaar om goed te voel oor iets. ’n Vriendin het liefdesverhale aanbeveel.

EK het André de Ruyter se Truth to Power gelees. Daarom slaan ek hierdie week ’n heeltemal ander rigting in, smagtend na iets wat my goed sal laat voel oor die lewe. Ad idem met my vriendin Ciska du Plessis, wat wil weet hoekom ek nie ’n slag skryf oor die boeke wat mens laat vergeet van al die politiek en ellende nie: liefdesverhale. “Onthou jy nog?” vra sy.

Die implisiete beskuldiging is natuurlik wat Neelsie nou regtig van liefde weet as hy nooit liefdesverhale lees nie. Nou, ek gaan nie binne ’n kort tyd myself kan oorgee aan die genre nie, maar ek sal darem ’n opgaaf kan gee van die liefdesverhale wat op die oomblik die liefde-fynproewers in ekstase het.

Verbeeldes en werklikes..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.