EK hou daarvan om alleen saam met my pa op die plaas te wees. Alles gaan agteruit, maar hy kyk net vorentoe. En ek maak soos hy sê. Voor sonsondergang onderneem ons die pelgrimstog na die familiebegraafplaas om blomme op ’n lang linie van vingerswaaiende Bothas se grafte te lê. Die begraafplaas is ommuur tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Italiaanse krysgevangene Luigi, en die ander een wie se naam Pa vergeet het. By hulle het hy die eerste keer gesien hoe mense macaroni eet.
Almal kry ’n blom. Selfs die ou deugniet Herklaas Boxer. Pa het sag geword, soos bloudraad.
Pa buk op sy hurke voor sy grootoom se graf...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.