HERFS in die Boland is ’n seisoen in Kanaän. Die nagte verlangsaam, die heuning verinnig, die amberboom maak haar blare rooi. So kom die najaar in: verleidelik en geleidelik, soos die skepe van ouds die baai ingevaar het op soek na proviand. Aflossend, soos ’n vlamsnoer van seine op die berge aangesteek is om ’n wekroep na die binneland te stuur: Bring die waens. Andante cantabile, op ’n loopgang met ’n lied in die hart, soos ’n boer met ’n besending reeds verskeep.
Oujongnooiens en wilde dogters
As jy in die Kaap wil trou, doen dit liefs in die herfs, maar voor die Maartlelies sterf soos sambrele en oujongnooiens: in floutes, verrimpeld, geknak. Skielik is die reën hier en die swaels weg, net soos wilde dogters malend en kolkend noorde toe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.