Karma is ’n tief

KORTVERHAAL

Karma is ’n tief

LINZA DE JAGER vertel die storie van ’n oudjoernalis en ’n oudlanddros se vriendskap en die weë van die noodlot .

HIER waai vandag nie ’n briesie in Margaux nie. Al wat beweeg, is die seemeeu wat bokant die ou Margaux-hotel rondsweef en iets skree wat klink soos “Aargh! Aargh!”

“Kan iemand daardie seemeeu asseblief stilmaak?” roep ’n stem vanuit die hotel se sitkamer. Die stem behoort aan Donsie van Deventer, oujongnooi en oudjoernalis. Donsie is nie haar regte naam nie, maar sy verkies dit bo haar doopnaam.

Vanoggend se kuier met Alfie wil net nie aan die gang kom nie. Alfie, ’n oudlanddros wat op sy dag die doodstraf energiek ondersteun het, lyk asof die wind hom kan omwaai...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.