THEO KEMP is dalk net Afrikaanse letterkunde se ridder op ’n wit perd. Hy sal bloos en hierdie woorde heftig ontken, maar in sy pos as uitvoerende direkteur by die Jakes Gerwel-stigting is hy besig om ’n stewige stroom nuwe stemme tot by publikasie te kry.
Hy sit nie en worstel met die vraag of jy regtig iemand kan leer skryf nie.
“My werk vra om skrywers te onderskraag, om nuwe stemme te help koester, om mense te laat besef dat wat hulle het om te skryf, belangrik is om gelees te word. Vir hulle wat vasbyt, verbete veg, dikwels teen groot stoornisse waarvan ek nie in my wildste nagmerries kan droom nie, vir hulle plaas ek graag op ’n pedestal.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.