Krag, branderplankry, kos en masturbasie

KERNEELS LEES WYD

Krag, branderplankry, kos en masturbasie

KERNEELS BREYTENBACH branderry die boekrak en besluit om meer woke en aanvaardend te wees.

DAAR is een vloekwoord wat almal in Suid-Afrika ken: Eskom. Jy sal daardie woord nie vind in Robert Bryce se A Question of Power nie. Tog is dit die een publikasie wat ’n mens saam met André de Ruyter se Truth to Power móét lees. Dan sal jy presies weet in watter klaaglike gemors Suid-Afrikaners hulle bevind – en watter variasies daarvan ons gode sy gedank vrygespring het.

A Question of Power is in 2020 gepubliseer en word nou opnuut in Suid-Afrika versprei omdat ons so ryp is daarvoor.

Suid-Afrika kom wel in die boek ter sprake. Taryn Dinkelman het in 2010 navorsing aan die Universiteit van Princeton gepubliseer oor die wyse waarop in ons land gesien is dat die elektrifikasie van streke waar daar voorheen geen elektrisiteit beskikbaar was nie, gelei het tot die groot vermindering van werkloosheid, veral onder vroue. Bryce haal Dinkelman goedkeurend aan – maar baie het sedert 2010 gebeur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.