Atwood, Pamuk en duisend-en-een nag

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Atwood, Pamuk en duisend-en-een nag

JOAN HAMBIDGE skryf oor die proses van skepping, wat metafiksie is.

I

Poioumenon, oftewel oor die proses van skepping, is ’n vorm van metafiksie. In 1982 het die Skotse kritikus Alastair Fowler die term gemunt (van die Grieks vir produk).

Die bekende Margaret Atwood (digter en romanskrywer) skryf in Curious Pursuits (Virago, 2005) oor verskeie skrywers. Veral haar bespreking (“Headscarves to die for”) oor Orhan Pamuk se Snow is besonder insigryk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.